Lucia Dramat [Oudio+Video]

Kry duidelikheid oor jou hartsbegeertes 

Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. 

Jy gaan slegs vreugde in jou eie begeertes vind 

Min mense weet regtig wat hulle in die lewe wil hê. ’n Klop op die skouer of ’n woordjie van erkenning verskaf jou toe nie soveel vreugde soos wat jy gehoop het dit gaan nie. Dalk omdat dit nie iets is wat jy vir jouself doen nie, maar vir ander.

Wat is jou ...

Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. Jy gaan slegs vreugde in jou eie begeertes vind Min mense weet regtig wat hulle in die lewe wil hê. ’n Klop op die skouer of ’n woordjie van erkenning verskaf jou...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top