Ons het jou terugvoer nodig! Beantwoord die 12 kort vrae oor die #NuweJyFees voor Vrydag 18 Oktober en staan die kans om ‘n Gucci Bloom parfuum (R1600) te WEN!
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!
Dankie dat jy saam met ons gekuier het by die #NuweJyFees! Ons wil graag elke jaar beter doen en waardeer jou kosbare insette.
Sien jou by een van ons volgende gebeurtenisse:
● Lynette Beer LIVE | Woensdag 16 Oktober | Kemptonpark – kliek om te bespreek
● #GIRLS-bootreis | Vrydag 7 – Maandag 10 Februarie 2025 – kliek om te bespreek