Om viool te speel in Afrikaans!

Om viool te speel in Afrikaans!

SCHEPPEL – die boerseun met die lang hare en viool. Op sy unieke manier gee hy nuwe lewe aan Afrikaanse treffers.

In my gesin het ons musiek gemaak en rugby gespeel. Musiekmaak is ’n familieding. My ma en ouma was albei kerkorreliste, en op vyfjarige ouderdom was musieklesse ons voorland.

En toe neem my ma-hulle ons na ’n Bles Bridges-konsert ... Ek was nog ’n klein seuntjie.

Ek onthou die manier waarop hy gesing en met die mense gepraat het. Hoe hy sy baadjie uitgetrek het en die gehoor ...

SCHEPPEL – die boerseun met die lang hare en viool. Op sy unieke manier gee hy nuwe lewe aan Afrikaanse treffers.In my gesin het ons musiek gemaak en rugby gespeel. Musiekmaak is ’n familieding. My ma en ouma was albei kerkorreliste, en op vyfjarige ouderdom was musieklesse ons voorland.En toe neem my ma-hulle ons na...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Aanbieder en aktrise LINDIE STRYDOM het geleer om die wonder van die klein oomblikke te omhels en vreugde te vind in die lewe se kleinste ...

CHANTEL STRUWIG werk hard om die beste weergawe van haarself te wees en sodoende lewens te verander. Sy gebruik sosiale media om vroue te motiveer. ...

Scroll to Top