Dankbaar vir die voorreg om ma te wees

Dankbaar vir die voorreg om ma te wees

Ma-wees kom met baie uitdagings, maar selfs in die moeilikste tye is NADIA BEUKES dankbaar vir die voorreg om ’n ouer te kan wees.

Niks kan jou ooit regtig vir ouerskap voorberei nie

Een oomblik is jy nog ’n individu, wat keuses vir jouself en jou man maak, en die volgende word julle behoeftes opsy geskuif om plek vir iets groters te maak.

Maar al word jou hele bestaan op sy kop gedraai, is daar min dinge wat so bevredigend is om ’n ma te wees, en dit is iets wat jy moet koester.

Dit is oukei om die lewe rustiger te benader. Ek is iemand wat voluit gaan vir my doelwitte en drome en hard werk om dit ’n realiteit te maak.

Die koms van my kinders het my bewus gemaak van die seisoene van my lewe en hoe belangrik dit is om die meeste van elkeen te maak.

Hulle is net vir ’n rukkie klein; daarom is dit belangrik om op die hier en nou te konsentreer en nie op dit wat jy in die toekoms ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

SCHEPPEL – die boerseun met die lang hare en viool. Op sy unieke manier gee hy nuwe lewe aan Afrikaanse treffers. In my gesin het ...

RUHAN DU TOIT is bekend vir sy besonderse sangtalent en veral sy vertolking van The Sound of Silence. Hy glo dat ’n mens ongeag struikelblokke ...

Scroll to Top