
Ondersteun jou liggaam en organe op ’n natuurlike manier
- Natuurlik gesond-vennoot
- Living Naturally
Met die veranderende seisoene en die vakansie wat naderkom, moet jy na jou gesondheid omsien. Verkeerde besluite kan druk op jou lewer en niere plaas. A.Vogel se produkte ondersteun hierdie organe op ’n natuurlike manier.
Ondersteun jou liggaam om optimaal te funksioneer
Watter orgaan reguleer jou liggaam om gesond te bly?
Volgens Alfred Vogel, ’n bekende Switserse fitoterapeut, is die lewer een van die belangrikste en hardwerkendste organe in die liggaam.
In 1962 het hy die boek The Liver – the Regulator of Your Health gepubliseer.
Benewens die lewer se vele ander funksies, verwyder dit (saam met die niere) afvalstowwe uit die bloed. Vogel het aangevoer dat ons net so gesond is soos ons lewer.
As hierdie orgaan nie behoorlik funksioneer nie, sal die gevolge deur elke ander sisteem in die liggaam gedra word.
Wanneer hy pasiënte behandel het, het Vogel dikwels ondersteunende lewer- en niermiddels aanbeveel, omdat hy geglo het dat dit nodig was om die liggaam se filtrasieorgane te ondersteun om goeie gesondheid weer te herstel.
’n Orgaan ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Baie mense sukkel met prikkelbare dermsindroom (PDS), en dit kan groot ongemak veroorsaak. A.Vogel se Molkosan help om simptome soos opgeblasenheid, krampe en hardlywigheid doeltreffend ...
Oxiprovin, vervaardig met Suid-Afrikaanse druiwepit-ekstrak, is ’n kragtige anti-oksidant wat oksidatiewe stres doeltreffend beveg. Dit neutraliseer vrye radikale, verminder inflammasie en bevorder selgesondheid – ’n ...