Gretha Wiid [Oudio+Video]

Onmin oor stokperdjies in jou huwelik 

Huweliksmaats het stokperdjies nodig. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie. 

Vind balans tussen jou belangstellings en jou huweliksmaat 

Natuurlik is dit belangrik om jou individualiteit in jou huwelik te behou, maar dit is eweneens belangrik dat jou stokperdjies of belangstellings nie tyd by jou huweliksmaat steel nie.

Dit is baie makliker as ’n paartjie gedeelde belangstellings binne hulle huwelik het, want dan hoef hulle nie te kompeteer oor wie se stokperdjie die belangrikste is en eerder ...

Huweliksmaats het stokperdjies nodig. Maak net seker daar is balans, en dat dit nie gehaltetyd saam met jou maat steel nie. Vind balans tussen jou belangstellings en jou huweliksmaat Natuurlik is dit belangrik om jou individualiteit in jou huwelik te behou, maar dit is eweneens belangrik dat jou stokperdjies of belangstellings nie tyd by jou huweliksmaat steel...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Wie is werklik in beheer van julle huwelik? Ontrafel die wanopvattings oor onderdanige vroue en leer hoe om ’n gebalanseerde en gelyke huwelik te bou! ...

Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou te bid. ’n ...

Scroll to Top