Ontdek die geheim tot stralende skoonheid en verdien ’n ekstra inkomste [PROMOSIE]

Ontdek die geheim tot stralende skoonheid en verdien ’n ekstra inkomste [Promosie]

Annique Rooibos se betroubare en innoverende velsorg- en gesondheidsprodukte verseker dat elke vrou op haar beste lyk en voel. Jy kan nou ’n ekstra inkomste verdien deur hierdie reeks met ander te deel.

Baanbrekers in die skoonheidsbedryf met natuurlike rooibosbestanddele

Rooibos, ’n egte Suid-Afrikaanse produk en ikoon, het vinnig erkenning verwerf vir sy natuurlike vermoë om die vel te kalmeer en jonger te laat lyk.

Dr. Annique Theron het Annique Rooibos in 1971 gestig, en dié skoonheidsprodukte bekend gestel.

Sy het die genesende eienskappe van die rooibosplant ontdek as ’n kuur vir haar baba se allergiese reaksies.

Hierdie innoverende maatskappy was eerste in die wêreld om rooibos in gesondheids- en velsorgprodukte te gebruik.

Met meer as vyf dekades se kundigheid is hulle goed bekend met uitstekende rooibos-oplossings vir elke velsorgbehoefte.

Annique se toewyding aan uitsonderlike gehalte en innovasie het dit ’n betroubare naam in natuurlike velsorg gemaak.

’n Ware wonderwerk vir velsorg en welstand uit die natuur

Rooibos is ’n kragtige bestanddeel in velsorg en word gevier vir sy ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Is jy passievol oor ’n loopbaan in somatologie om ander se gesondheid en voorkoms te verbeter? By die Isa Carstens® Akademie kan jy ’n verskil ...

Aknee, die ellende wat menige van ons se tienerjare versuur het, kan ook op ’n latere ouderdom kop uitsteek. Olierige vel, swartkoppies en puisies is ...

Scroll to Top