[OUDIO] Gebruik jou platform om God se naam te verheerlik
Jou platform behoort gebruik te word om te getuig van God se liefde en goedheid. Luister na wat LYNETTE BEER tydens die Vroue wat glo–retreat gesê het.
Jy is vandag deel van ‘n rewolusie … jy is deel van die sosiale media rewolusie.
Dit is ‘n voordeel om deel te mag wees van hierdie rewolusie, maar dit is ‘n geweldige verantwoordelikheid.
Die Bybel, wat soveel jare gelede geskryf is, se inhoud is vandag steeds relevant en goed. Net so, as dit kom by sosiale media, moet ons verstaan dat dit wat jy vandag skryf gaan mense later weer kan lees.
Vra jouself af: Dit wat mense later van jou gaan lees, getuig dit van God se liefde in jou hart? Sê dit iets van God se omgee vir ander mense?
Jy moet verstaan dat jy op jou platform ‘n ambassadeur is vir die koningryk van God. In wat jy doen en wat jy sê moet mense Christus in jou kan sien.
As dit oor jou gaan en die spogplatform wat jy kan kry, weet ek nie hoe geseënd jy gaan ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die ...
Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou ...
Liesel Krause-Wiid
“Jy is so gelukkig soos wat jou verhouding is. Wees lief vir God en jou naaste,” sê predikant en skrywer LIESEL KRAUSE-WIID. ...