[OUDIO] Geloof sal jou deur onbekende uitdagings dra
- Selfhelp [Oudio]
- Francois Oosthuizen, lewensafrigter en welvaartskepper
Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra.Β
Waak daarteen om beperkinge op God se seΓ«n te plaas. Jesus het ons duidelike instruksie gegee hoe om die lewe in oorvloed te leef. Ons is geskape om te heers en nie te vrees nie.
Vertrou Jesus volkome deur saam met Hom, nie net op water te loop nie, maar ook deur die woestyn. Jy moet eers deur die woestyn loop voor jy by die land van melk en heuning kan uitkom.
Aanvaar dat uitdagings toetse is. God toets ons geloof om te bepaal of ons kwalifiseer vir dit wat ons nastreef. God het ons die mandaat gegee om in oorvloed op aarde te lewe. Hy wil hΓͺ ons moet met ons talente woeker solank ons denke, woorde en dade Hom verheerlik.
Pas die beginsels van geloof toe, eers op jou denke en dan deur optrede wat jou geloof bevestig. Geloof alleen sal jou nie deur jou ontberinge en die onbekende dra nie. Wel jou optrede wat ooreenstem met wat jy ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeΓ« twintigs, maar sΓͺ nou ek het dit nie gedoen nie, is alles ...
Johan Laten
βIdentifiseer βn vertroueling met wie jy kan praat, want anders raak dit βn sneeubal wat al hoe groter raak,β sΓͺ JOHAN LATEN. Identifiseer βn vertroueling ...
Lizelle van der Klashorst
As jou lewe en toekomsdrome in βn doodloopstraat beland, is dit tyd om verandering te verwelkom. Jy kan dit met jou woorde en dade teweegbring. ...