[OUDIO] Maak jouself โn prioriteit in jou lewe
- Selfhelp [Oudio]
- Lourens Botha
Anders as wat die samelewing insinueer, is dit nie selfsugtig om jouself โn prioriteit te maak nie. So sal jy beter na ander kan omsien.
Die samelewing laat ons mooi verstaan dat dit selfsugtig is om eerste na jouself om te sien. Dit is egter nie die waarheid nie. Ons kan nie mense effektief help as ons nie eers na onsself omsien nie.
Wanneer ons deur krisistye gaan, vergeet ons so maklik van onsself. Ons is so onder druk om die mense om ons veilig deur die krisis te stuur dat ons van onsself vergeet.
Jy is โn prioriteit. Hoe beter jy na jouself omsien, hoe groter invloed kan jy op die wรชreld en die mense om jou uitoefen. Dit is noodsaaklik om na jou fisieke, emosionele, sosiale en finansiรซle behoeftes as โn geheel om te sien.
Wanneer ons een van hierdie aspekte afskeep, plaas dit druk op al die ander. Ons kan byvoorbeeld nalaat om mooi na ons gesondheid om te sien. Dit kan dan lei tot uitdagings met ons loopbaan, geestelike lewe en sommer ook in ons alledaagse verhoudings.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Mรฉรฉr oudio's
Esmรฉ Marรฉ
Om iets aandagtig te beoefen, beteken om dit met totale bewustheid te doen. In die geval van aandagtige eetgewoontes, moet jy met ...
Louwerens Swanepoel
โJy moet uit jou gemaksone klim om uiteindelik โn lewe te kan bou. Doen dit, maar weet dat jy tog โn ...
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou ...