[OUDIO] ’n Salaris is die beste manier om welvaart te skep
- Werk + Geld
- Wouter Snyman
“Daar is niks mee fout om ’n salaristrekker te wees nie, óf jy vir jouself werk, vir ’n besigheid werk of jou eie besigheid besit,” sê WOUTER SNYMAN.
Die meeste Suid-Afrikaanse miljoenêrs word miljoenêrs omdat hulle ’n salaris trek. Die beste manier van welvaart skep, is ’n inkomste, ongeag waar dit vandaan kom.
Die uitdaging met ’n salaris is dat jy tyd vir geld verruil. As jy ’n sekere vaardigheid het, ongeag van wat jy doen, ruil jy jou tyd om iets te verdien. Iewers in die toekoms, as jy begin dink aan aftree, gaan jy nie meer tyd vir geld verruil nie.
Jy moet hierdie salaris wat jy nou het – hierdie verskriklike goeie bron wat jy het om welvaart te skep – vir jou laat werk.
Dit het niks te doen met hoeveel jy verdien nie. Dit gaan oor wat jy doen met wat jy verdien. As jy ’n inkomste verdien, enige inkomste, is die potensiaal van jou inkomste so hoog soos die waarde wat jy toevoeg.
Jy is ’n miljoenêr in inkomste; die vraag is wat doen jy met die ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Tilesia Colyn
“Hoekom is dit belangrik om jou gedagtes te verander om jou ware self te vind? Die Woord van God sê dit vir ...
Baie mans skram weg daarvan om hulleself geestelik en emosioneel voor hulle vrou te ontbloot. Hulle sukkel byvoorbeeld om voor hulle vrou ...