[OUDIO] Reageer altyd eerste met wysheid
- Ouerskap [Oudio]
- Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd
Dikwels reageer ons impulsief in ons besige woeste lewe, en is gou spyt. Met wysheid gaan jy baie verder kom, met baie meer gemoedsrus.
My geheue is nie meer wat dit moet wees nie. Ek onthou wel kristalhelder die dinge wat met sterk emosies gepaard gegaan het.
Goeie of slegte, hartseer of bly oomblikke van kinderlike vreugde en verwondering tot hartsverskeurende gebeurtenisse.
Angs, verwerping of minderwaardigheid vertoef die langste, en klou soos knapsekêrels aan jou vas. Dit kan terugstrek tot selfs voor jou kleuterskooldae.
Om hierdie rede wil ek graag met jou gesels oor die invloed van ons, dikwels te vinnige, reaksies op ons kinders se optrede. Ek oordeel glad nie … ek is ook skuldig hieraan.
In daardie oomblikke wat jy oormoeg, oorwerk voel en net oor alles is, praat jy maklik te vinnig.
Uiter woorde sonder liefde of wysheid en beweeg aan. Maar jou kind onthou dit baie lank.
Maya Angelou het gesê: “Ek het geleer dat mense sal vergeet wat jy gesê het en hulle sal vergeet wat jy gedoen het, maar mense sal ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou ...
Louwerens Swanepoel
“Vir sommige mense is die gemaksone nie altyd ’n gemaklike plek om te wees nie. Groei vind plaas wanneer jy uit jou ...
Lourens Botha
Anders as wat die samelewing insinueer, is dit nie selfsugtig om jouself ’n prioriteit te maak nie. So sal jy beter na ...