[OUDIO] Spandeer tyd met mense wat jou motiveer

Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek geskape. 

Die lesse van die lewe sny soms diep en seer soos ’n lemmetjie. Wonde laat letsels, in jou siel, wat jou daagliks daaraan herinner. Dit is onmoontlik om te weet wat die dag van môre vir ons inhou. Jy het egter ’n keuse.

Óf jy vertrou op God. Óf jy lê aand ná aand en huil jou kussing sopnat oor iets wat nie uitgewerk het nie. Die lesse in die Bybel leer ons dat daar ’n baba ná geboortepyne is … vrede ná die dood van ’n geliefde.

In Deuteronomium sê God ná Moses se dood vir die volk dat hulle ná 30 dae nie meer oor Moses moet treur nie. God weet dit is nie goed om te lank oor jou verliese te treur nie. Dit is hoekom Hy dit in Sy Woord opgeteken het.

Fokus daarop om jou energie en tyd in die teenwoordigheid van die regte mense deur te bring. En onthou, dit is oukei om te ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Esther Taljaard, filantroop en digitale bemarker

As daar net meer tyd was … Hoeveel van ons gebruik hierdie woorde? Begin dadelik in die nóú leef en keer so dat jy enige ...

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly. ...

Dehandré van Tonder, model en fotograaf

Dink anders oor jou gewig en jou lyf. Dit is belangrik om vroeg in jou lewe te leer om ’n goeie verhouding met kos te ...

Scroll to Top