Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste oudio
- Francois Oosthuizen, lewensafrigter en welvaartskepper
Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. ...
Méér oudio's
Carmin Olwage, sangeres en entrepreneur
- Carmin Olwage, sangeres en entrepreneur
Ons skryf gewoonlik dinge neer wat ons moet onthou. Hou dan nou ook rekord van God se beloftes. Maak notas van wat jy Hom vra. En van wat Hy van jóú vra. Ons het grootgeword ...
Catherine van Heerden, sielkundige
- Catherine van Heerden, sielkundige
Dink jy dis selfsugtig is om jouself eerste te stel? Gee jy jouself prys vir ander en noem dit “onselfsugtigheid”? Onthou dan, jý is jou eerste prioriteit. Iemand wat hulleself ’n prioriteit maak, handhaaf ’n ...

Dwain van Rensburg, radio-omroeper en pastoor
- Dwain van Rensburg, radio-omroeper en pastoor
Soms gebruik ons die seer van ons verlede as verskoning vir vandag se mislukkings. Moenie agter hierdie verskonings wegkruip nie. Omskep dit eerder in sukses. Dit is nooit te laat om te verander nie. Jy ...
Corna Hibbert, besigheidseienaar
- Corna Hibbert, besigheidseienaar
Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy én jou bloedjie in die Woord Natuurlik onthou jy die eerste keer wat jy jou baba ...
Carly van der Vyver, pastoor
- Carly van der Vyver, pastoor
Om jou hoop te vestig op Sy belofte vir beter dinge, beteken dit nie daar gaan nié moeilike tye wees nie. Dit beteken wel dat Hy jou hoor roep in jou nood. As jy die ...