Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Geloof sal jou deur onbekende uitdagings dra

Nuutste oudio

Onbekende uitdagings is niks nuuts nie. Daar is talle voorbeelde in die Bybel waarmee ons ons kan vereenselwig. Die les is hoe geloof jou dra. ...

Méér oudio's

Careen Visagie, dieetkundige en lewensafrigter

Selfversorging is pro-aktiewe aksies wat ons help om ons gesondheid en welstand te handhaaf of te bevorder. Dikwels is selfversorging die laagste op die prioriteitslys en die eerste ding wat opsy geskuif word. Mense se ...

[Episode 7 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Dis deel van jou man se DNS om ’n voorsiener en broodwinner te wees, maar dis nie altyd moontlik nie. Dis belangrik om jou man te eer. ...

Christel Basson, lewensreisiger en avonturier

Uitdagings in ons lewe is soms nodig om geloof te kweek. So leer ons om moontlikhede en hoop raak te sien, en groot te droom. Om hoop te verloor, is om ’n doodsvonnis oor al ...

Christi Pieterse, sielkundige wat spesialiseer in stres en uitbranding

Alle mense voel party dae uitgebrand. Let op die verskil tussen uitbranding en gewone moegheid, en kry dadelik hulp as dit jou oorkom. Moedeloos druk jy die wekker dood. Jy het nog nie ’n oog ...

Carindè van Schalkwyk, sanger en liedjieskrywer

Selfs al kan jy nie ’n noot hou nie, kan jy steeds musiek in jou hart maak. Want God hoor wat niemand anders kan nie. Hy luister na jou siel. Ek weet van lankal af ...

Bianca van Rensburg, fiksheidsinstrukteur en gesondheidsafrigter

Gewigsverlies vereis ’n balans van verskeie dinge. Dinge wat jy moet beoefen en gewoontes van maak. Ook dinge wat jy moet aanvaar en vrede mee moet maak. Die meeste vroue is die een of ander ...

Scroll to Top