Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Maak ’n gewoonte van met aandag eet - Esmé Maré, dieetkundige

Nuutste oudio

Om iets aandagtig te beoefen, beteken om dit met totale bewustheid te doen. In die geval van aandagtige eetgewoontes, moet jy met al jou aandag ...

Méér oudio's

[Episode 9 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Alle paartjies gaan deur moeilike tye. Maar moenie vasgevang word in jou eie emosies nie. Vra vir hulp. Daar is kundiges wat jou kan help. Beraders kan ...

Hettie Mills, lewensafrigter en stylkonsultant

Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek geskape. Die lesse van die lewe sny soms diep en ...

Dr. Johan Beukes

“Uitbranding is ’n sindroom wat gekonseptualiseer is as gevolg van chroniese stres wat nie suksesvol bestuur word nie,” sê DR. JOHAN BEUKES. Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwys na drie kenmerke van uitbranding: gevoelens van uitputting en min ...

Esther Taljaard, filantroop en digitale bemarker

As daar net meer tyd was … Hoeveel van ons gebruik hierdie woorde? Begin dadelik in die nóú leef en keer so dat jy enige opwinding misloop! Moenie kyk wat jy nié saam met jou ...

Danileigh Steyn, aanbiddingsleier en sanger

Dis een ding om te sê jy is ’n Christen; ’n ander om Goddelike karakter te wys. Die Here wil ons gebruik om ander te red met woorde en dade!  Dis belangrik om tyd te ...

Christel de Lange, dieetkundige en borsvoedingskonsultant

Dit voel hoe minder jy eet, hoe meer gewig tel jy op… Die grootste fout wat mense begaan wanneer hulle gewig wil verloor, is om maaltye oor te slaan. Mense vertel graag van al die ...

Scroll to Top