Ep #01: Hoe lyk jou verwagtinge van jou verhouding?
Ons dink nog op ’n outydse, romantiese manier oor verhoudings. Maar dit beteken ook die meeste mense het onrealistiese verwagtinge van intieme verhoudings.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Lynette Beer
Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette Beer se raad ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na Rhona Erasmus se ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk beteken en die ...