Ep #07: Leer ken God in Sy Woord – dit is jou krag
Al voel dit soms jou gebede slaan teen die plafon vas, weet God sal jou nooit alleen los nie. Luister wat Liesel Krause-Wiid sê oor dat ons God – en al Sy beloftes – leer ken in Sy Woord.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat Reandi Grey sê ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier nie. Luister wat ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na Rhona Erasmus se ...