Ep #16 Hou op worry en begin outentiek leef
Wees dapper genoeg om te kies vir jy regtig is. Moenie jou steur aan ander se opinies en kritiek nie. Luister wat Lynette Beer sê oor outentiek leef en die mens word wat God jou gemaak het.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die podsending
Méér podsendings
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier nie. Luister wat ...
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat Reandi Grey sê ...
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na Rhona Erasmus se ...