
Lynette Beer LIVE – Pretoria (Voelgoed-vriendin)
Voelgoed Media bring die kleurryke verhoudingskenner Lynette Beer verhoog toe – met die tema NIEMAND IS JY NIE, EN DIT IS JOU SUPERKRAG!
Ingesluit is ’n 15-minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dié toets (én Lynette Beer se lewensafrigting) sal jou ook inspireer om meer te maak van jou sterkpunte en minder vas te val in die swakkeres!
VERTONING – Vrydag 22 Mei 2025 │ 15:00 – 17:00 | Moreleta Kerk – Pretoria
EARLY BIRD-KAARTJIES – R149 R99
Ander events
-
Oudio-opnames
Nuwe jy-fees Oudio-opnames
Evaluering 0 uit 5R79,00Original price was: R79,00.R64,00Current price is: R64,00. Voeg in Mandjie -
Oudio-opnames
#EkwilEkkanEksal-Oudio-opname [Pretoria]
Evaluering 0 uit 5R79,00Original price was: R79,00.R64,00Current price is: R64,00. Voeg in Mandjie