
Voelgoed-vriendinneklub [maandeliks]
Die vriendinneklub waarvoor jy gewag het, is hier!
● Word ’n Voelgoed-vriendin en kry eksklusiewe inhoud, afslag-kaartjies, VIP-toegang, gratis kursusse, gratis e-boeke, afslagbewyse én meer ter waarde van R5 000 per jaar!
● Lidmaatskap bied jou ook unieke lede-voordele van Voelgoed-vennote in verskillende kategorieë soos gesondheid, skoonheid en finansies.
● Bly op hoogte met ons maandelikse #EkVoelGoed-nuusbrief met opwindende nuus én nuttige inligting oor alles wat jy as Voelgoed-vriendin wil én moet weet.
● Lidmaatskap wat maandeliks per debietorder betaal word, moet vir ten minste 12 maande volgehou word – ná hierdie periode moet drie maande kennis gegee word van kansellasie. Indien jy kanselleer vóór die 12 maande verstryk, word ’n kansellasiefooi van R100 gehef in die lig van die lidmaatskapvoordele wat jy geniet het.
Ander events
-
Oudio-opnames
#EkwilEkkanEksal-Oudio-opname [Pretoria]
Evaluering 0 uit 5R79,00Original price was: R79,00.R64,00Current price is: R64,00. Voeg in Mandjie -
Subskripsie
Werf ’n Voelgoed-vriendin
R39,00 – R199,00 / maand Voeg in Mandjie This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageEvaluering 0 uit 5 -
Video-opnames
#EkwilEkkanEksal-Video-opname [Pretoria]
Evaluering 0 uit 5R99,00Original price was: R99,00.R79,00Current price is: R79,00. Voeg in Mandjie -
Kaartjie
Lynette Beer LIVE – Pretoria
Evaluering 0 uit 5R149,00Original price was: R149,00.R119,00Current price is: R119,00. Voeg in Mandjie