Quinoa-en-soetrissieslaai met sesamsaad
10 min. + gaarmaak 30 min.
1 groot slaai
Sesamsoetrissies
3/4 soetrissies in wiggies gesny. Behou pitte.
1 e olyfolie
1 e rou heuning
½ t sout
¼ t growwe swartpeper
2 t sesamsaad
Vir gekaramelliseerde uie
2 groot rooi-uie, gekap
1 e olyfolie
1 e rou heuning
1 t sout
Quinoa
2 k quinoa
4 k warm water
knippie sout
1 t droë pietersielie
Amandelmeel, vars roosmaryn
- Stel die oond op 200 °C. Berei ’n bakplaat voor met kleefsproei.
- Plaas die soetrissiewiggies op die bakplaat.
- Bedruip met olyfolie en rou heuning, besprinkel met sout, peper en sesamsaad.
- Plaas in oond vir 30 minute.
- Braai die opgekapte ui.
- Bedruip met heuning, besprinkel met sout. Gee kans dat die ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
10 min. 4-6 mense 2 blikkies keker-ertjies, gedreineer en afgespoel 2 e olyfolie 1 t sout 2 e karamelgeursel 2 e kakao, opgehoop 5 e ...
10 min. + gaarmaak: 15 min. 2 mense 1 k rooibostee 1 k onversoete amandelmelk 1 k gerolde hawermout ½ t sout ½ t kaneel ...