Eiervrugsteaks met granaat en wilde roket

Eiervrugsteaks met granaat en wilde roket

10 min. + gaarmaak 10 min.

4 mense

Vir die marinade

4 e olyfolie

1 t paprika, opgehoop

4 e rou heuning

1 t sout

½ t growwe swart peper

1 ekstragroot of 2 middelslag eiervrugte

2 e sesamsaad, opgehoop

100 g vars babaspinasieblare

15 g wilde roket

80 g granaatpitte

  1. Sny die eiervrug in steaks (ongeveer 1,5 cm dik) en plaas in ’n bak om dit in te marineer.
  2. Meng die bestanddele vir die marinade en giet oor die eiervrug. Sprinkel sesamsaad oor.
  3. Laat die marinade in die eiervrug intrek.
  4. Gebruik ’n groot pan oor matige hitte en verhit die olyfolie daarin.
  5. Laat die pan warm word en voeg dan die eiervrug by.
  6. Braai eiervrug aan albei kante tot goudbruin.
  7. Berei ’n opdienbord voor met ’n laag babaspinasieblare.
  8. Plaas die eiervrug bo-op die ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie   4 snye brood   Vir die eiermengsel   6 eiers   1 t woestynsout of pienk sout   ...

10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse   1 t olyfolie   1 rooi slaai-ui, opgekap   3 e rou heuning   150 ...

Scroll to Top