Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]

Rig jou gedagtes op Hom – Liesel Krause-Wiid

Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan.

Jou onderbewuste kan nie onderskei tussen waar en onwaar nie. Met ander woorde, as jy negatiewe gedagtes dink, gaan hulle begin wortels kiet. As jy lank genoeg op ’n bepaalde afbrekende manier dink, sal jou onderbewussyn dit begin glo. Daarom moet ons maak soos Paulus sê: Elke gedagte gevange neem en dit gehoorsaam maak aan God.

Laat jou breinvoetpaadjies ...

Wees versigtig wat jy dink, want dit kan fisies nadelig wees vir jou. Spreuke 27:19 sê: Soos jou gesig weerkaats in water, so wys iemand se hart wat in hom aangaan. Jou onderbewuste kan nie onderskei tussen waar en onwaar nie. Met ander woorde, as jy negatiewe gedagtes dink, gaan hulle begin wortels kiet. As...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top