Skaapvleis-en-vye-sosaties

Skaapvleis-en-vye-sosaties  

10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties 

Vir die sosaties  

ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny  

ongeveer 12 sprietuie  

6 vye (1 per sosatie), in die helfte gesny  

1 e olyfolie  

Vir die sous  

200 g opgekapte appelkose  

2 k warm water  

2 e rou heuning skil van 1 suurlemoen  

2 e rooiwynasyn  

1 t rissievlokkies  

1 t varsgemaalde ...

10 min. + gaarmaak 10 min. 5-6 sosaties 

Vir die sosaties  

ongeveer 600 g skaapvleis in middelmatige blokkies gesny  

ongeveer 12 sprietuie  

6 vye (1 per sosatie), in die helfte gesny  

1 e olyfolie  

Vir die sous  

200 g opgekapte appelkose  

2 k warm water  

2 e rou heuning skil van 1 suurlemoen  

2 e rooiwynasyn  

1 t rissievlokkies  

1 t varsgemaalde knoffel  

1 t woestynsout of pienk sout handvol vars opgekapte mentblare  

  1. Week sosatiestokkies in water vir ongeveer 30 minute om te verhoed dat die marinade daaraan vaskleef en brand.  
  1. Sny die sprietuie in ongeveer 4 cm-stukke.  
  1. Ryg sosaties in: vleis, sprietui, halwe vy, sprietui, en begin dan weer van voor af.  
  1. Braai in ’n pan met olyfolie.  
  1. Maak intussen die sous deur al die bestanddele in ’n ander pan saam te laat kook totdat die meeste vog verdamp het.  
  1. Skep bo-oor sosaties, braai ongeveer 30 sekondes aan elke kant en dien dadelik op. 
Deel die artikel

Méér artikels

15 min. + baktyd: 25-30 min. 1 groot poeding Vir die krummelkors   250 g amandelmeel   2 e rou heuning   1 e water   1 t sout   ...

10 min. + gaarmaak 10 min. 4 mense Vir die marinade 4 e olyfolie 1 t paprika, opgehoop 4 e rou heuning 1 t sout ...

Scroll to Top