Verwagtinge is binne ons beheer!

Verwagtinge is binne ons beheer!

Lewensafrigter MARLET TROMP verduidelik dat ons verwagtinge kan vervul deur dit te verander in ’n doelwit met ’n definitiewe plan van aksie.

’n Verwagting is ’n wens wat ons wil vervul

Dink jy dis goed om verwagtinge te hê of nie? Weet jy watter verwagtinge jy het?

’n Verwagting is ’n wens wat ons vervul wil sien. Ons verwag ander mense moet optree soos ons wil hê. Maar ons beheer nie ander mense nie. Hulle kan optree soos hulle wil.

Hulle weet meestal nie ...

Lewensafrigter MARLET TROMP verduidelik dat ons verwagtinge kan vervul deur dit te verander in ’n doelwit met ’n definitiewe plan van aksie.’n Verwagting is ’n wens wat ons wil vervulDink jy dis goed om verwagtinge te hê of nie? Weet jy watter verwagtinge jy het?’n Verwagting is ’n wens wat ons vervul wil sien. Ons...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dit is belangrik om kinders toe te rus met lewensvaardighede. Besigheidsafrigter ELSA GROENEWALD vra: Maar is dit genoeg? Voorbereiding vir jou kind se plek in ...

Jy kan jou doelwitte in die lewe bereik as jy die regte metodes volg, was leierskapafrigter DR. GUSTAV GOUS se raad tydens die EkwilEkkanEksal-funksie. Jy ...