[Video] Leef ligter – Neem beheer oor jou gedagtes

“Jou gedagtes bepaal jou rigting – beheer hulle, en jy beheer jou lewe”, sê leierskapafrigter Dr Marcel Hattingh. Ligter leef begin wanneer jy kies om jou denke as ’n bousteen te gebruik en nie as ’n struikelblok sien nie.

Gedagtes speel ’n sleutelrol in hoe ons die lewe ervaar – of dit ligter en meer vervullend voel, of oorweldigend en negatief. Deur bewus te word van ons denkpatrone en praktiese strategieë toe te pas, kan ons gesonder gedagtes koester wat ons lewenskwaliteit positief beïnvloed.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top