Bemark jou droom, maar beveilig dit ten alle koste
Bemark jou droom as jy dit wil bereik, maar jy moet dit ook beskerm, was meesterlewensafrigter LIZETTE VOLKWYN se raad tydens die EkwilEkkanEksal-geselligheid. Jy moet jou drome bemark om suksesvol te wees Ek moet my droom bemark. Ek kan nie my droom in die stilte wegsteek en in ’n donker gaatjie daaraan werk nie. Hoe […]
Bemark jou droom, maar beveilig dit ten alle koste Read More »
