[VIDEO] ’n Tevrede lyf, maar ’n leë hart
- Huwelik MENTOR
- Gretha Wiid
Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel. Baie vroue hunker na aanraking wat nie tot seks lei nie.
In die media val die klem dikwels op wat vroue in die slaapkamer vir hulle mans kan doen. Ons moet kreun en steun, kyk na ons onderklere en uitlokkend wees op die regte tyd. Ons moet ag slaan op gereeldheid, onthou om hulle te begeer, avontuurlustig wees en toelaat dat dinge spontaan gebeur. Laat staan verkramptheid, flenniepajamas, moegheid en hoofpyn.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...
Lynette Beer
- Lynette Beer
“Die waarheid is dat mense verskillend “bedraad” is, en dit is belangrik om hierdie andersheid te erken en te aanvaar,” sê LYNETTE BEER. Mense het ...
Isak Burger
- Isak Burger
[Episode 8 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood] Daar is soveel stories van mense wat nabydood-ervarings gehad het wat ...