Het jy al gevoel dat alles net ’n gesukkel is? Dalk voel jy nog steeds só … Is dit hoe jy die res van jou lewe wil bestee? Ons voel almal soms in moedeloosheid vasgevang. Dit is egter nie nodig om jou lewe só te lei nie.
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)
[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se