[VIDEO] Ontspan, Hy is in beheer!

Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. Geloof is ’n totale oorgawe, waar jy nederig en eerlik vir God vra om beheer te neem oor jou lewe.

Vertroue beteken nie jy glo nou mooi en goed nie. Dis om te erken jy kan niks op jou eie regkry nie. Jy moet weet dat jy nooit net met jou eie krag sal kan regkom nie.

Jy moet rustig raak en stilweg vertrou dat daar Iemand is wat jou belange op die hart dra. Wat agter die skerms werk sodat dinge mooi vir jou in plek sal val.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lizanne du Plessis

[Episode 7 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Kinders voel veilig wanneer daar voorspelbare roetines en koesterende gewoontes is. Daar is soveel veranderlikes elke dag ...

Minette Visser

Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jóú gesondheid en gewig is. Sodoende kan jy jou dieet en ...

Louwerens Swanepoel

LOUWERENS SWANEPOEL, suksesvolle motiveringspreker, mentor en besigheidsman, se lewe het in ’n oogwink verander. Ná ’n beroerte word hy vyf jaar lank in ’n rolstoel ...

Scroll to Top