[Episode 2 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]
Wat is ’n temperament? En watter kleur is jou temperament? Dis belangrik om te weet almal van ons is ’n kombinasie van die vier kleure. Sien waarde in elke verskillende temperament.
Opsoek na meer inhoud van Lynette Beer? Kliek:
Artikels, Video en Oudio
#SkoolVanDieLewe-podsending
VoelgoedTV
