[Episode 8 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood]
Daar is soveel stories van mense wat nabydood-ervarings gehad het wat ’n aangrypende invloed op hulle lewe gehad het. Alle verhale oor die hemel moet egter gemeet en beoordeel word aan die gesag van die Skrif.
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)