[VIDEO] Práát oor depressie

Depressievegters en mense wat depressievegters ken, moet weet waaroor die toestand gaan. Johan Laten gebruik sy eie ervaring van die siekte om ouers en onderwysers te laat verstaan wat depressie behels – die simptome, oorsake en behandeling.

JOHAN LATEN, oudonderwyser en toneelkenner, die stigter van die NPO, Reboot your resilience.Hy gebruik onder andere die kunste as kanaal vir bewusmaking van psigiese gesondheid. As depressievegter is dit sy passie en roeping om mense, en veral tieners, landwyd uit dié donker doolhof op ʼn pad van hoop, lig en lewe te lei.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top