Daar is baie gelowiges wat sukkel daarmee om God se stem te hoor. Hoe groei jy weer in jou verhouding met God? Wat doenjy om Sy stem te hoor in ’n besige wêreld?

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se