Jannie Putter [oudio+video]

Ware vriendskap word nie gekoop nie

Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik.

Daar is ’n gesegde: Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms. Ons word geken aan die mense in wie se geselskap ons gereeld verkeer. Vriende, anders as familie, is ’n keuse: ’n Mens kan kies saam met wie jy jou tyd wil deurbring. Iemand het gesê dit is die familie wat ons vir onsself kies. Jy deel jou drome, hoop, vrese en hartseer met hulle. Vriendskappe ...

Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik.Daar is ’n gesegde: Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms. Ons word geken aan die mense in wie se geselskap ons gereeld verkeer. Vriende, anders as...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top