Wat die Bybel sê oor ... Liefde

Wat die Bybel sê oor … Liefde

God wil met elkeen van ons deur sy onvoorwaardelike liefde ’n persoonlike verhouding hê. Hy wil ook hê dat jy sy liefde in jou huwelik sal uitleef.

Ondersoek jou manier van liefdesbetoning aan ander

Baie mense sê hulle het mekaar lief. Dis dalk waar, maar hulle leefwyse getuig nie altyd van dié liefde nie.

“Soen my, soen my weer en weer! Jou liefkosings is beter as wyn” (Hooglied 1:2).

Gee jou oor aan die kuns van liefhê. Laat jou liefde kosbaarder wees as goeie ...

God wil met elkeen van ons deur sy onvoorwaardelike liefde ’n persoonlike verhouding hê. Hy wil ook hê dat jy sy liefde in jou huwelik sal uitleef.Ondersoek jou manier van liefdesbetoning aan anderBaie mense sê hulle het mekaar lief. Dis dalk waar, maar hulle leefwyse getuig nie altyd van dié liefde nie.“Soen my, soen my...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons hele lewe word deur hoop gerig. Hoop is die vertroue dat die Here sal, terwyl geloof die oortuiging is dat Hy kan, sê LYNETTE ...

Elke dag bring nuwe genade. Om te weet dat ek níks verdien nie, maar álles het, is God se vrye guns vir my lewe. Dit ...

Scroll to Top