Leer om nee te sê vir oorspandeer
’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik hope skuld oorhou. Met jou debietkaart kan jy enigiets koop – jy kan selfs aanlyn inkopies doen. Dié kaart is regstreeks aan jou bankrekening (tjek of spaar) gekoppel, wat beteken…...
Leer om nee te sê vir oorspandeer Read More »
![Wouter Snyman [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Wouter_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)







