Wouter Snyman [Oudio+Video]

Moeilike ekonomiese tye

Dit is ’n uitdaging om stygende pryse te absorbeer en jou begroting te laat klop. Gelukkig is daar maniere om jou geld beter te bestuur as dit broekskeur gaan.

In plaas van om in sak en as te gaan sit, raak eerder prakties. Wees verantwoordelik vir dit wat jy kan beheer en bestuur dit so goed moontlik. Dinge soos die goudprys en die wisselkoers kan jy nie beheer nie. Moet dus nie toelaat dat dit jou snags laat wakker lê nie. Dink eerder aan maniere om jou sente om te draai.

Moenie dat koopsiekte jou beursie kaap nie

As jy sukkel om by jou begroting te bly, help dit nie juis om die Reserwebank of die minister van finansies vir ’n hoër rentekoers te blameer nie. Of omdat jy nou meer geld vir jou skuld moet opdok nie. Jy kies wat jy met jou geld doen en hoe jy dit spandeer.

Gaan sit eerder met ’n pen en papier, en skryf ’n paar praktiese dinge neer om nie méér geld uit te gee as wat jy in jou sak het nie. As jy inkopies ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

As jy daaroor droom om jou kinders verder te laat studeer, beteken dit jy moet vandag al begin spaar, anders gaan jou drome dalk nooit ...

Moenie snags wakker lê oor jou geldsake nie. Begin eerder deur vandag ’n begroting op te stel sodat jou inkomste en uitgawes elke maand sal ...

Scroll to Top