Artikels
Verbeter die voorkoms van littekens en letselsÂ
Hoewel sommige fisieke letsels onvermydelik is, beteken dit nie dat jy nie met die onooglike merke opgeskeep hoef te sit nie. Die meeste van ons
Sorg mooi vir jou voeteÂ
Die gemiddelde persoon stap elke dag ongeveer 7 500 treĂ«. Dit verklaar waarom ons arme voete soms ân bietjie verwaarloos lyk. Mooi voete verg gereelde,
Versorg jou tatoeëermerke op die regte manier
Trots op jou nuwe lyfprentjie? ân Bietjie moeite kan verseker dat jou tatoeĂ«ermerk vinnig gesond word en so lank moontlik mooi bly. Indien jy met
Maniere om jou selluliet te verminder
Selluliet beteken nie dat ân mens oorgewig is nie. Verskeie faktore, soos vetselle, bloedsomloop en bindweefsel speel ân rol. Ons bindweefsel bestaan meestal uit kollageen
Verloor sĂł vet om jou middel
Ons kan almal klaarkom met ân bietjie ekstra liefde, maar niemand wil dit noodwendig om hulle heupe dra nie. Leer hoe om vet te verloor
Slim maniere om ferm boarms te kry
Dit is nie nodig om arms teen jou lyf te staan as jy bekendes wil groet nie. Kry ferm boarms sodat jy met vrymoedigheid vir
Kies jou seep met sorg
Jou vel huisves duisende spesies bakterieĂ« â goeies en slegtes. Die goeie bakterieĂ« help om die skadelikes te beveg. Die goeie bakterieĂ« oorleef gewoonlik nie
Sorg mooi vir jou voete
Mooi voete verg gereelde, liefdevolle sorg. ân Professionele pedikuur is die ideaal, maar daar is heelwat wat jy self kan doen om skurwe of gebarste
Behandel rekmerke met die regte produkte
Om rekmerke te voorkom of te verminder is dit nodig om te weet hoe hulle ontstaan. Die kollageen-en-elastiennetwerk speel ân belangrike rol om jou vel