Artikels
Verlamming het my van ’n afgrond gered
Ek het die gebruik van my bene verloor. My toekoms gaan afhang van hoe ek met hierdie wrede werklikheid gaan saamleef. Want ek wil nie
Hulp vir Christene wat bedreig word in gevaarlike lande [Promosie]
Geopende Deure is ’n internasionale, niewinsgewende organisasie wat bystand lewer aan miljoene Christene reg oor die wêreld wat weens hulle geloof vervolg word. God se
My dogtertjie se stryd bring vreemdelinge op hulle knieë
Ons dien ’n magtige God! As wat met my klein prinsessie gebeur het, net een mens na Jesus toe lei, val ek in dankbaarheid op
Ek dans al hoor ek nie die musiek nie
Gryp elke geleentheid aan, want jy weet nooit watter deure dit vir jou sal oopmaak nie. My gehoorgestremdheid was deel van Sy groter plan vir
’n Helpende hand vir vervolgde Christene in nood [Promosie]
Geopende Deure is ’n internasionale, nie-winsgewende organisasie wat bystand lewer aan sowat 365 miljoen Christene in meer as 70 lande reg oor die wêreld wat
Die Karoo help my om my verlede te verwerk
Ná groot verlies en uitdagings, was alles net te seer. Maar ek is nog hier. Want die Karoo het my gehelp om my verlede te
Ek weet nou dat God bestaan
Die grootste geskenk wat ek deur Francois se dood gekry het, is die bevestiging van God se bestaan. Die tekens was duidelik. Bly glo in
My man en beste vriendin het ’n affair gehad
Ek het vermoedens gehad. Enige vrou sou. Maar dit is maklik om te maak of jy nie weet nie. Jy verkies om al die tekens
Ek ontdek liefde op die ouderdom van 50!
Ons soektog na liefde kan soms hopeloos voel, maar God laat áltyd álles ten goede meewerk. Lewe en liefde is moontlik op enige ouderdom. Die