Dien ander, maar bly glo in jouself
- Hoopstories
- Keziah Jooste
“Ons is hier op aarde om God te dien”, het my ma my van kleins af geleer. “Jy moet goed wees vir ander, maar jy moet ook in jouself glo.”
Die moed om jou drome te volg
Ons het baie tradisioneel grootgeword. “Weet dat God altyd daar sal wees vir jou”, het my ma my geleer.
Dit is dié wete wat my die moed gegee het om verder te gaan op die pad wat voor my uitgestrek het.
Ek het nie besef hoe groot die verwagtinge van my sou wees nie.
Hoe baie het ek nie na die glans-en-glorie-geleentheid op televisie gekyk sonder die geringste idee dat ek eendag op daardie selfde verhoog sou staan nie. Niks kan jou werklik voorberei vir wat op jou wag nie.
Toe ek genooi word om ’n oudisie te doen vir die televisiereeks Lied van die Lappop was ek só bly. “Here, dis wat ek wíl doen,” bid ek stil. “Dis my plan vir my lewe, maar ek weet nie of dit U plan is nie. As dit U wil is, laat ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Ek het die gebruik van my bene verloor. My toekoms gaan afhang van hoe ek met hierdie wrede werklikheid gaan saamleef. Want ek wil nie ...
Geopende Deure is ’n internasionale, niewinsgewende organisasie wat bystand lewer aan miljoene Christene reg oor die wêreld wat weens hulle geloof vervolg word. God se ...