Artikels
Nou sien ek my pa met ander oë
JOE NIEMAND het geleer om sy pa in ’n nuwe lig te sien … as iemand wat geweet het hy gaan nie sy persoonlike stryd
Wie is ek om nie te vergewe nie?
Die beeldskone CORDELIA het al baie moeilike situasies te bowe gekom. Haar resep? Vergewe en kry altyd iets om voor dankie te sê. My eerste
Ek kies om vas te hou aan hoop
Ná ’n grusame motorongeluk is sy verlam en in ’n rolstoel. Nogtans gaan slaap TANIA VAN TWISK elke aand met die geloof dat sy môreoggend
Vir Hom is ek goed genoeg
Blinde sanger VERNON BARNARD leef in ’n stikdonker wêreld. Nogtans bly hy gefokus om die lig aan sy binnekant wat hom deur elke slaggat en
God laat niks sonder rede gebeur nie
Stephanie Baartman – ons ken haar as Bibi in Getroud met Rugby – ken diep seer. Ná baie jare se mishandeling is sy uiteindelik tot
My keuses het my lewe herdefinieer
ROZANNE MCKENZIE weet dat God haar anker in elke stormgety is. Sonder Sy lig om die donkerte te verlig, kon verkeerde keuses haar lewe anders