Nou sien ek my pa met ander oë’

Nou sien ek my pa met ander oë

JOE NIEMAND het geleer om sy pa in ’n nuwe lig te sien ... as iemand wat geweet het hy gaan nie sy persoonlike stryd wen nie en moet sy gesin los. 

Om sonder ’n pa groot te word 

Jare lank worstel ek al daarmee dat ek sonder my pa moes grootword. So lank loop ek met vretende skuldgevoelens in my rond, verwyt ek myself dat alles wat verkeerd geloop het, deur mý veroorsaak is.

Voor my koms het alles goed gegaan met my gesin, redeneer ek ...

JOE NIEMAND het geleer om sy pa in ’n nuwe lig te sien … as iemand wat geweet het hy gaan nie sy persoonlike stryd wen nie en moet sy gesin los. Om sonder ’n pa groot te word Jare lank worstel ek al daarmee dat ek sonder my pa moes grootword. So lank loop ek met...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die beeldskone CORDELIA het al baie moeilike situasies te bowe gekom. Haar resep? Vergewe en kry altyd iets om voor dankie te sê. My eerste ...

Ná ’n grusame motorongeluk is sy verlam en in ’n rolstoel. Nogtans gaan slaap TANIA VAN TWISK elke aand met die geloof dat sy môreoggend ...

Scroll to Top