God laat niks sonder rede gebeur nie Stephanie Baartman

God laat niks sonder rede gebeur nie

Stephanie Baartman – ons ken haar as Bibi in Getroud met Rugby – ken diep seer. Ná baie jare se mishandeling is sy uiteindelik tot op die uiterste gedryf. Daar was geen omdraaikans vir haar nie. Vandag kan sy met dankbaarheid terugkyk met die besef dat God niks sonder ’n rede laat gebeur nie.

Hy was daar en het my noodroep gehoor

Oë rooi gehuil. Gesig geswel. Lip gekneus. ’n Ma met twee klein kindertjies wat voor die polisiestasie staan en wag. Die vernedering oop en bloot vir die hele wêreld om te sien.

Ons klere in swart sakke en lakens toegevou. Nie ’n sent op my naam nie. Mae wat grom van die honger ... en die polisiemanne wat verbyloop en lag. Hulle het dié prentjie al baie gesien.

Kon ek hulle kwalik neem? As ’n mens nog nie ’n dag in iemand anders se skoene geloop het nie, is dit maklik om te oordeel. Om te grinnik en te dink: “Wat het dié vrou gedoen dat haar man haar moes slaan en soos ’n sleg hond wegjaag?”

Gisteraand was ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die grootste geskenk wat ek deur Francois se dood gekry het, is die bevestiging van God se bestaan. Die tekens was duidelik. Bly glo in ...

Voel jy jy kan net nie meer byhou nie, omdat jy te besig is? Ongelukkig? Dit is belangrik dat ons positief moet wees ten spyte ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!