Kry die lewe se uitdagings jou onder?
- Bekendes
- Desiré Gardner
Elke keer wanneer die lewe haar wil–wil onderkry, besef DESIRÉ GARDNER opnuut hoe dapper sy eintlik is. Haar deurbrake gebeur wanneer sy prakties raak: opstaan, aangaan en oorgee.
Opstaan en aangaan is die beste medisyne. Dis daardie kuns om in die daaglikse verloop van die lewe op te staan en aan te gaan, al voel dit onmoontlik.
Elke keer wanneer daar melk en brood gekoop moes word, al wou my bene ingee, was ek dapper.
Elke geselsie met iemand in Pick n Pay wanneer ’n mens se hart eintlik wil breek, was ’n bewys dat daar tog ’n ystervrou hierbinne skuil.
Die dae wanneer daar play datesvir die kinders gereël is – wanneer ’n mens pizza maak en roomys inskep terwyl jy eintlik in ’n hoekie wil sit en huil – was ’n vorm van innerlike krag.
Die seer in die lewe het geleer dat ’n mens nie deur jou pyn beheer moet word nie ...
Staan op, letterlik, kom aan die gang en raak prakties.
Draf het my antidepressant geword. Wanneer die hartseer ondraaglik ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Groot hartseer het die sangeres IRENE-LOUISE VAN WYK geïnspireer om te bly groei. Maar dit is ma-wees wat haar vir ewig verander het. “Tekkies Brand” ...
Dit lyk of geen uitdaging VANES-MARI DU TOIT bang maak nie. Of dit in die raadsaal van ’n korporatiewe maatskappy is of om ’n berg ...