Beheer jou denke

Beheer jou denke

Het jy al selfkastydend jouself blameer dat jy nie gedink het nie? Ons besef nie dat daar regtig nie ’n oomblik is wanneer daar nie denke deur ons kop flits nie. Die probleem is die denke wat onbeheersd en onder die radar staanplek vind. As ’n mens onthou dat soveel van ons welstand uit ons denke spruit, moet ons weer in beheer van ons denke kom.

Albert Einstein sê: “You can’t solve a problem with the same level of thinking that has created it!”

Hoe en wat ons dink, besoedel of suiwer die fontein van ons lewe. Dan maak dit sin dat ons elke gedagte moet gevange neem. Om dit te kan doen, moet ons gereeld stop en langs ons gedagtes gaan staan en net bewus word van wat op daardie oomblik kom nesskop het.

Omdat denke met baie chemiese prosesse in die brein gepaard gaan, het dit ook ’n groot invloed op ons algemene welstand. As jy mislik wil voel, moet jy net lank genoeg aan negatiewe goed dink. Die probleem is egter dat dit wat jy in jou gedagtes toelaat, kumulatief momentum kry en sterker word. Daarom ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Sukses het niks met potensiaal of lucky breaks te doen nie, maar alles met die hoeveelheid tyd wat jy spandeer met dié vir wie jy ...

Een van ons grootste struikelblokke in die lewe is konfrontasie, en dit bloot omdat ons “die vrede wil bewaar”. Ons loop op eiers oor kwessies ...

Scroll to Top