[VIDEO] Leer om mekaar se persoonlikhede te verstaan
- Ouerskap MENTOR
- Serahni Symington
Ons het almal verskillende persoonlikhede. Wanneer ons mekaar se persoonlikheid soms nie so lekker verstaan nie, kom daar konflik in die huis tussen mamma en pappa, of tussen kinders en ouers.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Minette Visser
- Minette Visser
MINETTE VISSER glo dat jy die lewe vanuit ‘n holistiese oogpunt moet benader en goeie koskeuses kan goeie gesondheid verseker. Ons moet ons kos geniet! ...
Wouter Snyman
- Wouter Snyman
Lewenskoste styg vinnig en ons moet almal die gordels stywer trek. Jy kan nie jou uitgawes verminder as jy nie weet hoeveel en waarop jy ...
Serahni Symington
- Serahni Symington
Gesinsvergaderings hou soveel voordele in. Kinders leer om hulle stem te laat hoor en dit ontwikkel ook ’n gevoel van samehorigheid binne die gesin.
...