Só oorkom ek … verkeerde keuses
Vir Deon en Lizelle Griessel het ’n droom wat baie Suid–Afrikaners koester, waar geword – Lizelle het ’n werksaanbod in Australië gekry. Maar om te emigreer, het hulle uitgevind, is nie altyd net maanskyn en rosegeur nie. Om die moeilike keuse te maak om te emigreer Baie mense dink dalk ons het emigreer om uit […]
Só oorkom ek … verkeerde keuses Read More »
