Sy grootheid vul my met ontsag
- #StilwordSondag
- Soekie Krog
Die Here is lankmoedig, maar Sy krag is groot: Hy laat geen skuldige ongestraf nie. Hy kom in rukwind en storm ... Hy spreek die see aan en laat dit droog word.
(Nahum 1:3-4)
âHy is so-o groot,â strek Lianey haar armpies so wyd sy kan. Hoe kan ek vir ân kleindogter van vier vertel hoe groot Hy is, as ek dit self nie eens begryp nie. Boeta, sewe jaar oud, kan al tot by duisend tel as hy lus het, maar steeds is dit nie genoeg om te bereken hoe wyd en sterk en groot God is nie.
âNou hoe pas Hy dan in my hart?â wil die kleintjies weet. Ek is sprakeloos. God se vermoĂ« om terselfdertyd groot en klein te wees; om in die hoogste hemel en die nederigste hart te woon terwyl sy heerlikheid die hele aarde vul ... dis onverklaarbaar.
Ek dink aan wonderwerke: Moses en die Rooisee, Daniël en die leeukuil, Dawid en Goliat. Dit klink so lank terug, so ver weg. Kan God dit vandag nog doen? Is sy krag nog ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wĂȘreld om ons is boordensvol geraas. ...
Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...